Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Loftus Marais

@ Sunday Times Books LIVE

About Loftus Marais

Loftus Marais is in 1982 gebore. Hy het in die Paarl grootgeword en het in 2007 sy MA in Kreatiewe Afrikaanse Skryfkunde cum laude verwerf aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy verse is al in Nuwe stemme 3, My ousie is ’n blom, Tydskrif vir letterkunde en die nuwe Groot Verseboek gepubliseer. As vryskutjoernalis het hy al ’n hele paar literatuur-artikels vir verskeie publikasies geskryf.

 

Please register or log in to comment